- Maandag tot Vrydag vanaf 06:30 tot 17:30
- Halfdag: Maandag tot Vrydag vanaf 06:30 tot 13:00
- Kinders wat die skool voldag bywoon moet asseblief teen 17:30 reeds opgelaai wees.
- ‘n Boete van R100, vir elke 15 minute of ’n gedeelte daarvan, sal die einde van die maand op u rekening aangedui word, of van u deposito verhaal word, wanneer u u kind laat kom oplaai.
- Die skool word GLAD NIE oopgesluit voor 06:30 nie, aangesien die personeel besig is om ander takies in die oggend te verrig.
- Verwys asb ook na ons BYSTANDKLUB op bladsy 7.
- Neem asb kennis dat die personeel gedurende die vakansies soms om die beurt verlof kry.